Kosmos 94.1 Gesprekke

25 Aug Deel 2: Anette Rheeder gesels oor A. Vogel se produk om die niere te ondersteun

10 MIN
Download (4.2 MB)
Anette Rheeder gesels oor die niere en die A. Vogel produk, Nephrosolid, en spesifiek waarom dit so noodsaaklik is dat ons hierdie 2 organe ondersteun en gesond hou. Die niere gee, net soos die lewer, vir ons spesifieke tekens dat hulp nodig is – ons deel die lys tekens met luisteraars.
AF  SOUTH AFRICA