Kosmos 94.1 Gesprekke

12 Dec Nampol vra gemeenskap se samewerking die feesseisoen

37 SEC
Download (262.8 KB)
Die Adjunk-inspekteur-generaal van Nampol Joseph Shikono, doen 'n beroep op die gemeenskap om saam met die polisie te werk om misdaad aan te meld en die wet te gehoorsaam gedurende die feesseisoen... Hy het sê hulle gaan 'n geen verdraagsaamheid agenda teen alle vorme van misdaad en veral dronkbestuurders toepas.
AF  SOUTH AFRICA