9 Mar Estie Schreiber gesels die week weer oor Crataegus Oxy hart druppels
12 MIN
Download (5.1 MB)
Estie Schreiber gesels die week weer oor die hart, en die produk is A.Vogel se Crataegus Oxy hart druppels. Die natuur se tonikum vir elke hart wat ekstra hulp benodig. Die produk is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels en Dis-Chem. Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by www.avogel.co.za, of kontak ons direk per epos by info@sanatural.co.za
AF
SOUTH AFRICA