Kosmos 94.1 Gesprekke

1 Jun Estie Schreiber praat oor wintershande en voete, A.Vogel se "Circulation Formula" kan help

11 MIN
Download (4.5 MB)
Estie Schreiber praat oor wintershande en voete. Groot probleem vir vele mense. Die groot naam is Raynauds siekte. Gaan google dit, dan sien jy hoe erg dit kan wees vir sommige mense. Wat gedoen en hoe gehelp? A. Vogel se "Circulation Formula" saam met warm aantrek en warm bly is die antwoord. Te koop by Apteke en Dis-Chem. Vir meer inligting kontak ons by info@sanatural.co.za, of besoek ons webtuiste by www.avogel.co.za
AF  SOUTH AFRICA