Kosmos 94.1 Gesprekke

22 Jun Anette Rheeder gesels oor "Threshhold Real MSM"

10 MIN
Download (4.4 MB)
Anette Rheeder gesels met ons oor "Threshhold Real MSM", die natuur se hulp vir pyn en inflammasie. "Threshhold Real MSM" is beskikbaar in tablet vorm van 60’s en 120’s, sowel as in gelvorm vir uitwendige gebruik. Beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en by DisChem.
AF  SOUTH AFRICA