14 Sep Hoe beskerm ek my kind op sosiale-media
14 MIN
Download (6.1 MB)
Hoeveel beheer pas jy toe as dit kom by jou kind se selfoon? Nantie van Aswegen, oud-onderwyser en geakkrediteerde 'life coach', het vanoggend gesels oor die gevare van slimfone, sosiale-media, uitbuiting en toksisiteit waaraan ons kinders blootgestel word.
AF
SOUTH AFRICA