Kosmos 94.1 Gesprekke

15 Feb Jean-Louis Knouwds in gesprek met Izak Visser oor kaping van inligting op Google

12 MIN
Download (5.1 MB)
Jean-Louis Knouwds gesels met Izak Visser, hy is die afgelope 20 jaar aktief betrokke in IT. Sy ouers se besigheidsinligting was onlangs op Google gekaap, en hy verduidelik die stappe wat jy moet volg wanneer jy vermoed jou besigheid se inligting is gekaap.
AF  SOUTH AFRICA