2 Mar Gerda Brand bespreek 5 belangrike punte van die begrotingsrede
13 MIN
Download (5.7 MB)
Gerda Brand, een van die direkteure by Deloitte & Touche wat spesialiseer in belasting, het gesels oor die vyf belangrikste punte met betrekking tot die minister van finansies, Ipumbu Shiimi, se begrotingsrede.
AF
SOUTH AFRICA