Kosmos 94.1 Gesprekke

15 Mar Estie Schreiber gesels oor jou immuniteit, en A.Vogel se "Echinaforce"

12 MIN
Download (5.0 MB)
Estie Schreiber gesels oor jou immuniteit. Die soldate van jou liggaam wat jou beskerm en jou genees. Die produk van A.Vogel, "Echinaforce" sal jou soldate bystaan met die nodige hulp en voeding. A.Vogel se "Echinaforce" is beskikbaar in tablet, Junior koutablet, druppels en in keel-sproei vorm. Beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek graag www.avogel.co.za, of stuur 'n e-pos na info@sanatural.co.za
AF  SOUTH AFRICA