Kosmos 94.1 Gesprekke

16 Aug Stad Windhoek verduidelik nuwe parkeer-sisteem

17 MIN
Download (8.3 MB)
Stad Windhoek het in Maart vanjaar twee privaat maatskappye aangestel om parkering in die sentrale sakekern te bestuur. Afhangende waar parkering bekom word kan dit enigiets van N$3 per uur kos, tot soveel as N$8 per uur. Harold Akwenye, die stad se hoofkommunikasiebeampte gesels oor hoe die nuwe stelsel werk.
AF  SOUTH AFRICA