Kosmos 94.1 Gesprekke

18 Aug Mej. Namibië Wêreld 2022 in die Kosmos 94.1 Uitsaai-boetiek

7 MIN
Download (3.4 MB)
Leoné Renate van Jaarsveld gaan in November vanjaar deelneem aan die gesogte Mej. Wêreld-skoonheidskompetisie. Sy het 'n draai kom maak in die Kosmos 94.1 Uitsaai-boetiek vanoggend en met Jean-Louis Knouwds gepraat.
AF  SOUTH AFRICA