23 Aug Namibiër vertel van vlugtog uit Sudan
27 MIN
Download (12.9 MB)
Minette van der Bijl, 'n Namibiese onderwyser in Sudan, moes die land vlug na die oorlog op 15 April daar uitgebreek het. Sy vertel eksklusief aan Kosmos 94.1 hoe alles gebeur het.
AF
SOUTH AFRICA