28 Mar Wat jy moet weet van die afgelope begrotingsrede - Anneri Luck

5 MIN
Download (2.6 MB)
Anneri Luck, belasting mededirekteur by PWC, het vanoggend op Kosmos 94.1 gesels oor die begroting wat gistermiddag deur die Finansminister ter tafel gelê is. Vir ‘n kundige mening oor die 2025/2026 begroting luister gerus na die podsending.
AF
SOUTH AFRICA