7 Apr Johan Bronkhorst gesels oor sy 20ste Twee Oseane Marathon

4 MIN
Download (2.0 MB)
Johan Bronkhorst is ‘n inwoner van Swakopmund en hy het hierdie jaar sy 20ste Twee Oseane Marathon gehardloop. Daarvoor het hy ‘n spesiale toekenning gekry en het met Jean-Louis Knouwds gesels vanuit Kaapstad.
AF
SOUTH AFRICA