Kosmos 94.1 Gesprekke

14 May Anette Rheeder gesels oor die brein en die voeding daarvoor

9 MIN
Download (4.6 MB)
Anette Rheeder gesels hierdie week oor die hongerste orgaan in ons liggame – die brein en die voeding wat dit benodig. Die produk wat sy aanbeveel, is Bio-Strath. Bio-Strath is in tablet- en vloeistofform beskikbaar in verskeie groottes verpakking en is op die rak by jou naaste apteek te kry. Vir enige navrae kan jy Anette per e-pos kontak by info@sanatural.co.za, of besoek www.bio-strath.co.za vir meer inligting.
AF  SOUTH AFRICA