Kosmos 94.1 Gesprekke

9 Jun Odile Gertze van Wild Africa gesels oor wêreldoseaan-dag

6 MIN
Download (2.8 MB)
Odile Gertze van Wild Africa het vandag met Jean-Louis gesels oor Wêreldoseaan-dag. Sy het gedeel waarom dit so belangrik is om ons oseane te beskerm, en hoe ons almal ’n rol kan speel om dit te bewaar.
AF  SOUTH AFRICA