Kosmos 94.1 Gesprekke

17 Jun Mike Bolhuis gesels oor die top-3 ononderhandelbare veiligheidsgewoontes

4 MIN
Download (2.1 MB)
Wat dink jy is die top-3 ononderhandelbare veiligheidsgewoontes wat elke Namibiër moet aanneem, ongeag waar jy woon of werk? Mike Bolhuis, 'n spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, deel sy raad. ‎
AF  SOUTH AFRICA