Kosmos 94.1 Gesprekke

17 Jun Wolfgang Rohl vertel wat dit verg om 'n toeroperateur te wees

6 MIN
Download (2.9 MB)
Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs. Wolfgang Rohl van Rohl's Tours & Safaris cc vertel wat dit verg om 'n toeroperateur te wees en wat maak Namibië so uniek om aan die wêreld te bemark? Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia. ‎
AF  SOUTH AFRICA