19 Jun Mike Bolhuis gesels oor aanlyn bedrog
3 MIN
Download (1.7 MB)
Daar word herhaaldelik gewaarsku oor aanlyn bedrog maar steeds val mense vir allerhande mooi storietjies. Hoekom word ons so maklik gemanupileer om besonderhede te verskaf aan vreemde mense?
Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1.
AF
SOUTH AFRICA