24 Jun Jessica Thomas gesels met Suné Wittmann, die kaptein van die Capricorn Eagles
6 MIN
Download (3.2 MB)
Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme.
Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs.
Jessica Thomas gesels met Suné Wittmann, die kaptein van die Capricorn Eagles.
Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia.
AF
SOUTH AFRICA