25 Jun Mike Bolhuis gesels oor sekuriteit by jou huis
2 MIN
Download (1.2 MB)
Jy het sekuriteit by jou huis, maar hoeveel mense het toegang tot jou huis en weet presies hoe jou alarm sisteem werk, en wat jou doen en late daagliks is?
Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1.
AF
SOUTH AFRICA