Kosmos 94.1 Gesprekke

1 Jul Vandag gesels Jessica Thomas met Ruben Lambrechts

7 MIN
Download (3.4 MB)
Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Skakel elke Dinsdag om 12:45 in op Kosmos 94.1 vir Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs. Vandag gesels Jessica Thomas met Ruben Lambrechts. Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia.
AF  SOUTH AFRICA