Kosmos 94.1 Gesprekke

1 Jul Anthony Boucher gee raad en insig oor hoe om jouself te beskerm

4 MIN
Download (2.3 MB)
Weet jy watter data op jou selfoon is die kwesbaarste sou dit in die verkeerde hande beland? Anthony Boucher, hoof van sekuriteit en deel van Mike Bolhuis se kuber-veiligheidspan, gee raad en insig op Kosmos 94.1. Hoe beskerm jy jouself?
AF  SOUTH AFRICA