Kosmos 94.1 Gesprekke

8 Jul Mike Bolhuis gesels oor jou toegang tot 'n familielid se rekeninge

4 MIN
Download (2.2 MB)
As 'n familielid nie vandag huis toe kom nie, het jy die nodige toegang tot hul rekeninge soos sosiale media en bank toeps om hom/haar te help opspoor? Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig
AF  SOUTH AFRICA