Kosmos 94.1 Gesprekke

15 Jul Jessica gesels met Geraldo Bok van Kosoto MMA

3 MIN
Download (1.5 MB)
Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Vandag gesels Jessica Thomas met Geraldo Bok, 'n Namibiese sportster en mede eienaar van Kosoto MMA . Wie is hy, wat inspireer hom en waarmee hou hy hom besig? Elke spoor het ’n storie om te vertel.
AF  SOUTH AFRICA