Kosmos 94.1 Gesprekke

5 Aug Marcel Theron gesels met veearts Mariëtte Beukes

4 MIN
Download (2.3 MB)
Vandag gesels Marcel Theron met veearts Mariëtte Beukes. Sy deel haar lief en leed in die beroep. Hoe begin haar dag en hoe hanteer sy die hartseer wat soms daar is. Elke spoor het ’n storie om te vertel. Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia.
AF  SOUTH AFRICA