26 Jul Anders van Suid Afrika kuier op Kosmos 94.1

4 MIN
Download (1.8 MB)
Die sangpaar, Wynand en Lindi Delport, van die musiekgroep ANDERS is beslis enig in hulle soort – ’n feit wat net weereens bevestig word met hulle splinternuwe enkelsnit, PRETORIA. Hulle het gesels met Jean-Louis Knouwds en Joretha Taylor van Kosmos 94.1
AF
SOUTH AFRICA