Kosmos 94.1 Gesprekke

8 Apr Die liedjie Hardekole het oor die 10 Miljoen "views"

4 MIN
Download (1.8 MB)
Soos die vier manne, Ricus Nel, Refentse, Adam Tas en Bok van Blerk aanhaal in die lirieke - Manne dis 'n voorreg, is dit baie gepas in vandag se mylpaal met Hardekole wat meer as 10 Miljoen views bereik het. Hardekole, die enkelsnit en musiekvideo was 3 jaar terug in Junie bekendgestel.
AF  SOUTH AFRICA