Kosmos 94.1 Gesprekke

3 Jul Filippe Talavera gesels oor nuwe film Kapana

9 MIN
Download (3.9 MB)
Bekende regiseur in Namibië, Filippe Talavera het kom kuier in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek en met Jean-Louis Knouwds gesels oor die nuwe Namibiese film, Kapana, wat een van die dae op die silwerdoek verskyn. As jy dit gemis het, luister nou na die gesprek.
AF  SOUTH AFRICA